Carien, Elaine & Alana – Februarie 2020

Carien, Elaine & Alana – Februarie 2020

0 0 4 mesi fa
In hierdie episode bespreek ons die bekommernis rondom skole se infrastruktuur.
In Februarie is Moedertaaldag ook gevier en saam met ons in die ateljee is Alana Bailey: hoof van kultuursake by AfriForum.
Alana lig ons in oor die belangrikheid van moedertaalonderrig en ons bespreek ook watter probleme veroorsaak word wanneer moedertaalonderrig by skole in Suid-Afrika ontbreek.

Autore

Seguici su Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto